"abusefilter-desc":"Pas outomatiese heuristiek te wysigings",
"abusefilter":"Misbruik filter bestuur",
"abuselog":"Misbruiklogboek",
"abusefilter-intro":"Welkom by die Misbruikfilter-bestuurskoppelvlak.\nDie Misbruikfilter is 'n outomatiese sagtewaremeganisme om outomatiese heuristiek op alle aksies toe te pas.\nHierdie koppelvlak wys 'n lys van gedefinieerde filters en laat toe dat hulle gewysig word.",
"abusefilter-warning":"'''Waarskuwing:''' Hierdie aksie is outomaties as skadelik ge\u00efdentifiseer.\nOnkonstruktiewe aksies sal vinnig teruggekeer word,\nen ernstige of herhaalde onkonstruktiewe redigering sal daartoe lei dat jou rekening of IP-adres geblokkeer word.\nAs jy glo dat hierdie aksie konstruktief is, kan jy dit weer indien om dit te bevestig.\n'n Kort beskrywing van die misbruikre\u00ebl waarby jou handeling ooreenstem, is: $1",
"abusefilter-disallowed":"Hierdie aksie is outomaties as skadelik ge\u00efdentifiseer, en daarom is dit nie toegelaat nie.\nAs jy glo jou aksie was konstruktief, stel asseblief 'n administrateur in kennis van wat jy probeer doen het.\n'n Kort beskrywing van die misbruikre\u00ebl waarby jou aksie ooreenstem is: $1",
"abusefilter-blocked-display":"Hierdie aksie is outomaties as skadelik ge\u00efdentifiseer, en jy is verhoed om dit uit te voer.\nBoonop, om {{SITENAME}} te beskerm, is jou gebruikersrekening en alle geassosieerde IP-adresse geblokkeer vir redigering.\nIndien dit per abuis gebeur het, kontak asseblief 'n administrateur.\n'n Kort beskrywing van die misbruikre\u00ebl waarmee jou aksie ooreengestem het, is: $1",
"abusefilter-blocker":"Misbruikfilter",
"abusefilter-accountreserved":"Hierdie rekeningnaam is gereserveer vir gebruik deur die misbruikfilter.",
"right-abusefilter-modify":"Skep of wysig misbruikfilters",
"abusefilter-log-entry":"$1: $2 het 'n misbruik filter {{GENDER:$8|geaktiveer}}, deur die aksie \"$3\" op $4 {{GENDER:$8|uit te voer}}.\nAksies uitgevoer: $5;\nFilter beskrywing: $6",
"abusefilter-log-entry-withdiff":"$1: $2 het 'n misbruik filter {{GENDER:$8|geaktiveer}}, deur die aksie \"$3\" op $4 {{GENDER:$8|uit te voer}}.\nAksies uitgevoer: $5;\nFilter beskrywing: $6 ($7)",
"abusefilter-log-detailedentry-meta":"$1: $2 {{GENDER:$9|aktiveer}} $3, deur die {{GENDER:$9|uitvoering}} van die aksie \"$4\" op $5.\nAksies uitgevoer: $6;\nFilter beskrywing: $7 ($8)",
"abusefilter-log-detailedentry-meta-without-action-links":"$1: $2 {{GENDER:$9|aktiveer}} $3, deur die {{GENDER:$9|uitvoering}} van die aksie \"$4\" op $5.\nAksies uitgevoer: $6;\nFilter beskrywing: $7",
"abusefilter-reautoconfirm-notallowed":"Jy mag nie die outomatiese bevestigde status herstel nie.",
"abusefilter-reautoconfirm-done":"Die outomatiese bevestigde status van die rekening is herstel",
"abusefilter-status":"Van die laaste $1 {{PLURAL:$1|aksie|aksies}}, $2 ($3%) {{PLURAL:$2|het|het}} die voorwaardelimiet van $4, and $5 ($6%) {{PLURAL:$5|het|het}} het ten minste een van die filters wat tans geaktiveer is, ooreengestem.",
"abusefilter-add":"Voeg misbruik filter by",
"abusefilter-edit-subtitle":"Besig met wysiging van filter $1",
"abusefilter-edit-subtitle-new":"Besig om filter te skep",
"abusefilter-edit-token-not-match":"Die wysiging is nie gestoor nie! Stoor asseblief weer.",
"abusefilter-edit-status-label":"Statistieke:",
"abusefilter-edit-status":"Van die laaste $1 {{PLURAL:$1|aksie|aksies}}, het hierdie filter $2 ($3%) ooreengestem.\nGemiddeld is die looptyd $4 ms, en dit verbruik $5 {{PLURAL:$5|voorwaarde|voorwaardes}} van die voorwaardelimiet.",
"abusefilter-edit-missingfields":"Die volgende velde is verpligtend en moet ingevul word: $1",
"abusefilter-edit-restricted":"Jy kan dit nie wysig hierdie filter, want dit bevat een of meer beperkte aksies.\nVra asseblief 'n gebruiker met die toestemming van beperkte aksies by te voeg om die verandering te maak vir jou.",
"abusefilter-edit-viewhistory":"Wys die filter se geskiedenis",
"abusefilter-edit-history":"Geskiedenis:",
"abusefilter-edit-check":"Kontroleer sintaks",
"abusefilter-edit-badfilter":"Die aangegewe filter bestaan nie",
"abusefilter-edit-revert":"Aksies wat geneem is deur die filter terugzetten",
"abusefilter-edit-tools":"Gereedskap:",
"abusefilter-edit-test-link":"Toets dit filter teen onlangse wysigings",
"abusefilter-edit-export":"Die uitvoer van hierdie filter na 'n ander wiki",
"abusefilter-edit-syntaxok":"Geen sintaksfoute is opgespoor nie.",
"abusefilter-edit-bad-tags":"Een of meer van die etikette wat deur u verskaf is nie geldig nie.\nTags moet kort wees, en hulle moet geen spesiale karakters bevat.",
"abusefilter-edit-builder-select":"Kies 'n opsie om dit toe te voeg op die wyser",
"abusefilter-examine-intro":"Hierdie bladsy laat jou toe om die veranderlikes wat gegenereer word deur die misbruik filter om 'n individuele verandering te ondersoek, en dit toets teen filters.",
"abusefilter-examine-legend":"Kies wysigings",
"abusefilter-examine-submit":"Soek",
"abusefilter-examine-vars":"Veranderlikes wat gegenereer is vir hierdie verandering",
"abusefilter-examine-test":"Toets hierdie verandering teen 'n filter",
"abusefilter-examine-test-button":"Toets filter",
"abusefilter-examine-match":"Die verandering voldoen aan die filter.",
"abusefilter-examine-nomatch":"Die filter voldoen nie aan die verandering nie.",
"abusefilter-examine-syntaxerror":"Die filter het ongeldige sintaks",
"abusefilter-examine-notfound":"Die verandering wat jy aangevra het kon nie gevind word nie.",
"abusefilter-examine-incompatible":"Die verandering wat jy versoek word nie ondersteun nie deur die Misbruik Filter",
"abusefilter-examine-noresults":"Geen resultate gevind vir die soektog parameters wat u verskaf het.",
"abusefilter-import-intro":"Jy kan hierdie koppelvlak gebruik om filters van ander wiki's in te voer.\nOp die bron wiki, klik \"{{int:abusefilter-edit-export}}\" onder \"{{int:abusefilter-edit-tools}}\" op die redigeringskoppelvlak.\nKopieer dit vanaf die tekskassie wat verskyn, plak dit in hierdie tekskassie en klik dan \"{{int:abusefilter-import-submit}}\".",
"abusefilter-import-submit":"Importeer data",
"abusefilter-import-invalid-data":"Die data wat jy probeer invoer het, is nie geldig nie",
"abusefilter-group-default":"Verstek",
"abusefilter-http-error":"'n HTTP-fout het voorgekom: $1",
"blockedexternaldomains":"Geblokkeerde Eksterne Domeine",
"abusefilter-blocked-domains-title":"Geblokkeerde Eksterne Domeine",
"abusefilter-blocked-domains-intro":"Eksterne skakels wat by hierdie lys pas, sal geblokkeer word wanneer dit by 'n bladsy gevoeg word. Hierdie domeine word in [[MediaWiki:BlockedExternalDomains.json]] gestoor.",
"abusefilter-blocked-domains-add-heading":"Voeg 'n nuwe geblokkeerde domein by",
"abusefilter-blocked-domains-add-explanation":"Hier kan u 'n domein by die lys van geblokkeerde domeine byvoeg.",
"abusefilter-blocked-domains-domain":"Domein om te blokkeer, soos spam.com",
"abusefilter-blocked-domains-attempted":"Die teks wat jy wou publiseer, is deur ons filter geblokkeer. Die volgende domein word geblokkeer om bygevoeg te word: $1",
"abusefilter-blocked-domains-domain-added-comment":"Voeg geblokkeerde eksterne domein $1 by met notas: $2",
"abusefilter-blocked-domains-domain-removed-comment":"Verwyder geblokkeerde eksterne domein $1 met notas: $2",
"log-description-abusefilterblockeddomainhit":"Hierdie gebeurtenisse spoor treffers na [[Special:BlockedExternalDomains|geblokkeerde domeine]].",