"visualeditor-dialog-media-alttext-section-help":"Hierdie kan gebruik word om 'n teksbeskrywing te skryf vir persone wat nie die item kan sien nie. Die beskrywing moet voldoende wees sodat hulle die doel en inligting kan verstaan soos gegee deur die media-item. Dit is belangrik vir blinde gebruikers en ander persone wat die skermleessagteware of tekswebblaaiers gebruik.",
"visualeditor-dialog-media-content-section-help":"Dit kan gebruik word om 'n etiket te wys langs die item. Dit word dikwels gebruik om te verduidelik hoekom die item relevant is in die konteks waar dit gewys word. Dit moet kort en kragtig wees.",
"visualeditor-dialog-media-goback":"Terug",
"visualeditor-dialog-media-info-artist":"Opgelaai deur $1",
"visualeditor-dialog-media-position-checkbox":"Plaas teks \u00f3m die item",
"visualeditor-dialog-media-position-checkbox-help":"Dis moontlik om hierdie media-item in lyn met die teks te laat vertoon in plaas daarvan dat dit ronddryf. Doen dit spaarsamig, omdat dit die teksvloei onderbreek as hierdie boksie nie gemerk is nie.",
"visualeditor-dialog-media-position-section-help":"Mens kan stel waar hierdie media-item op die bladsy vertoon. Dit word soms gebruik om 'n lang streep prente aan die kant van 'n bladsy op te breek.",
"visualeditor-dialog-media-size-section-help":"Mens kan stel hoe groot die media-item op die bladsy vertoon. Dit moet omtrent altyd die normale grootte wees, aangesien 'n eie grootte kan inmeng met die uitleg van die bladsy vir lesers, en dit inkonsekwent sal maak.",
"visualeditor-dialog-media-type-section-help":"Mens kan stel hoe die media-item op die bladsy vertoon. In amper alle gevalle moet dit die duimnaelformaat wees vir konsekwentheid met ander bladsye.",
"visualeditor-dialog-meta-categories-defaultsort-help":"Mens kan bepaal hoe di\u00e9 bladsy gesorteer word wanneer dit in 'n kategorie vertoon word deur 'n ander indekseringswaarde te stel. Dit kan gebruik word om bladsye oor mense volgens hulle van te sorteer, alhoewel die voornaam eerste staan.",
"visualeditor-dialog-meta-categories-defaultsort-label":"Sorteer die bladsy by verstek as",
"visualeditor-dialog-meta-categories-hidden":"Bladsye in hierdie kategorie sal nie die kategorie wys nie.",
"visualeditor-dialog-meta-languages-readonlynote":"Hier is 'n lys bladsye in ander tale wat aan hierdie een geskakel is. Dit kan tans net in bronmodus of by Wikidata geredigeer word.",
"visualeditor-dialog-meta-settings-displaytitle":"Titel om te vertoon",
"visualeditor-dialog-meta-settings-displaytitle-help":"Mens kan verander hoe die bladsy se titel vertoon word deur te stel dat 'n ander naam moet wys.",
"visualeditor-dialog-meta-settings-redirect-help":"Mens kan hierdie bladsy 'n aanstuurblad maak, 'n bladsy wat lesers outomaties na 'n ander bladsy op hierdie wiki neem. Dit is nuttig vir spelfoute en alternatiewe name of konsepte. As mens so maak, sal lesers nie die inhoud van hierdie bladsy sien nie.",
"visualeditor-dialog-meta-settings-redirect-label":"Stuur die bladsy aan na",
"visualeditor-dialog-meta-settings-redirect-placeholder":"Teiken om heen aan te stuur",
"visualeditor-toload":"Die redigeerder gaan nou laai. As hierdie boodskap na 'n paar sekondes steeds wys, [$1 herlaai die bladsy].",
"visualeditor-version-label":"Weergawe",
"visualeditor-wikitext-progress":"Skakel tans wikiteks om",
"visualeditor-wikitext-warning":"U gebruik die visuele redigeerder - [[{{MediaWiki:visualeditor-wikitext-warning-link}}|wikiteks]] werk nie hier nie. Skakel enige tyd om na bronredigering sonder om veranderinge te verloor, deur op die oorskakelknop te druk.",
"visualeditor-wikitext-warning-title":"Wikiteks is bespeur",
"visualeditor-wikitextconvert-title":"Skakel formatering om na wikiteks?",
"visualeditor-wikitextconvert-message":"Die geplakte inhoud bevat formatering. Moet dit na wikiteks of skoonteks omgeskakel word?",
"visualeditor-wikitextconvert-convert":"Skakel na wikiteks om"